Tuis PDF Print E-mail

Welkom by Linden Veearts (Linden Vet Clinic) se webwerf. Linden Veearts lewer al vir meer as 20 jaar 'n diens aan die diere en hul eienaars in die Linden gemeenskap. By Linden Veearts beskou ons troeteldiere as deel van jou gesin en streef ons daarna om die uitnemende veeartseny versorging te bied wat jou viervoetige of geveerde familielede verdien. So as jy op soek is na veeartseny dienste in die Linden, Emmarentia, Darrenwood, Victorypark, Randburg en Cresta omgewing van Johannesburg, kom loer gerus in. Linden Veearts is JOU FAMILIE VEEARTS en ons sal jou help om na jou diere om te sien. Ons het 'n groot verskeidenheid van die beste dierekos en bybehore om jou diere in die beste kondisie moontlik te hou. Besoek ons gerus by Linden Weg 13, Emmarentia Uitbreiding, Johannesburg indien jy enige vrae het aangaande jou hond, kat, of ander troeteldiere.

 



Fisiese Adres:
 
Linden Weg no 13      
Emmarentia Uitbreiding
Johannesburg
2195

Spreekure: 

Maandag - Vrydag

07:30 - 11:00 en 15:00 - 18:30
(heeldag oop vir kos verkope)
Saterdag
08:00 - 13:00
Sondag
 Gesluit
Publieke vakansiedae
Gesluit

Kontak ons:

011 782 5367 (tel en faks)